Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

‘n Aand Saam Steve

30 November 2024 @ 5:00 pm - 11:55 pm

R1000

Kom ervaar ’n besonderse “Aand Saam Steve” op 30 November! Hierdie eksklusiewe aand in ons luukse venue bied nie net ’n asemrowende 3-gang maaltyd nie, maar ook pragtige stadsuitsigte. Met ‘n intieme atmosfeer en ‘n rustige buite-area, is dit die perfekte plek vir ‘n gesellige aand. As jy van ver af kom, is daar wonderlike akkommodasie naby.

Kaartjies is R1000 per persoon, en as jy ’n tafel van 10 bespreek, kry jy ’n komplimentêre bottel KWV 10-jaar brandewyn.

Aankoms: 17:00 – 17:30
Vir besprekings of kaartjie-navrae:
📞 +27 67 386 0385
✉️ info@10thfloor.co.za
📍 222A Thys St. De Beers, Pretoria

Details

Date:
30 November 2024
Time:
5:00 pm - 11:55 pm
Cost:
R1000

Venue

10th Floor
222A Thys St, De Beers, Pretoria
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Map
Phone
+27 67 386 0385