Skip to content Skip to footer
Featured Featured

‘n Aand Saam Steve

10th Floor 222A Thys St, De Beers, Pretoria, Pretoria

Kom ervaar ’n besonderse "Aand Saam Steve" op 30 November! Hierdie eksklusiewe aand in ons luukse venue bied nie net ’n asemrowende 3-gang maaltyd nie, maar ook pragtige stadsuitsigte.

R1000